Vanilla Orchid Koffiewinkel Kromdraai Blomme se nuwe koffie winkel is nou oop, kom geniet ‘n heerlike koppie tee of koffie met ‘n lekker tuisgebakte stuk koek.